
KRAG VAN DIE BYBEL - 02 - Die Messiah en die Krag van God se Woord
Loading player...
In hierdie tweede episode van Krag van die Bybel ondersoek Pieter saam met Marius hoe die Bybel nie net ’n menslike dokument is nie, maar ook God se lewende Woord. Ons kyk na die oorsprong van die Skrif, hoe ons dit kan lees en verstaan, en hoe dit die krag van die Messiah in ons lewens openbaar. Die episode fokus op die Messiaanse literatuur van die Bybel en hoe Jesus die volle betekenis van die Skrif vervul.