Marcel Theron gesels met Danie van Ellewee van Jakkals Vellies Namibië

Loading player...
Elke dag maak ons spore. 👣Van die plaas 🚜 tot die stad 🏙 , van klaskamers 📕 tot kantore en kombuise 👨‍🍳 – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme.
Skakel elke Dinsdag om 12:45 in op Kosmos 94.1 vir Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs .

Vandag gesels Marcel Theron met Danie van Ellewee van Jakkals Vellies Namibië. Hy deel sy liefde vir die natuur en ook hoe Jakkals Vellies ontstaan het.
Elke spoor het ’n storie om te vertel.
Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibië.
19 Aug 2025 7AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Menoforce vir Warmgloede en Nagsweet: ’n Gesprek met Estie Schreiber

Estie Schreiber gesels oor A.Vogel Menoforce-tablette en hoe dit kan help om warmgloede en nagsweet tydens menopouse te verlig. Sy deel haar ervaring en verduidelik hoe hierdie natuurlike produk werk, hoekom dit effektief is, en hoe maklik dit is om te gebruik. Menoforce is sonder voorskrif beskikbaar by apteke landswyd,…
28 Jan 3AM 12 min

Rosatom se syfers is nie korrek nie - Sauma

MSN berig dat Rosatom beplan om tot US$500 miljoen (ongeveer N$9,4 miljard) te belê in 'n langtermyn-uraanprojek in Namibië, wat gemik is op 'n jaarlikse produksie van 3 000 ton uraan en 'n mynleeftyd van meer as 25 jaar, terwyl Rusland en Namibië gesprekke oor samewerking in uraanontwikkeling en die…
22 Jan 5AM 7 min

Gesonde Niere: Estie Schreiber oor A.Vogel Nephrosolid

Hierdie week gesels Estie Schreiber oor die gesondheid van jou niere en hoe jy dit kan ondersteun met A.Vogel Nephrosolid. Beskikbaar by apteke regoor Namibië. Vir meer inligting, besoek www.avogel.co.za of stuur ‘n e-pos na info@sanatural.co.za
21 Jan 3AM 11 min