Marcel Theron gesels met Mike Bolhuis oor Veediefstal

Loading player...
Veediefstal bly 'n wesenlike probleem, plaaslik en elders. 🐄🚨 Watter raad het Mike Bolhuis teen veediefstal en stropery? 🕵️‍♂️⚖️

Bolhuis, 'n spesialis ondersoeker in ernstige geweld-, ekonomiese- en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1 tussen 11:00 en 12:00. 📻🕚
20 Aug 6AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Elmero Strauss gesels met Sanet Prinsloo!

Hierdie week plaas ons die kollig op Sanet Prinsloo! Sy is nie net ’n talentvolle sjef nie, maar ook ’n mentor, leier en inspirasie vir jong kosmakers in Namibië. As voormalige president van die Namibiese Sjefvereniging 🇳🇦, trap sy nuwe spore in die kulinêre wêreld – met passie, trots en…
16 Sep 7AM 9 min

Jean-Louis gesels met Michelle McLean

Die Namibiese sakevrou en voormalige Mej. Heelal, Michelle McLean, pryk opnuut lewensgroot op die Nasdaq-advertensiebord in Times Square, New York nadat die International Association of Top Professionals (IAOTP) haar as Top Global Business Woman of the Year in Tourism & Investment aangewys het! Sy sê sy is ongelooflik trots 🎉…
16 Sep 1AM 7 min

Estie Schreiber gesels oor die Galblaas!

Estie Schreiber gesels oor die galblaas! Jou lewer en kolon werk saam – hoe pas al drie organe inmekaar? Watter tekens dui daarop dat jou lewer hulp nodig het? Die produk A. Vogel Boldocynara kan ondersteun. Beskikbaar by jou naaste apteek. Vir meer inligting en om alles oor die tekens…
10 Sep 4AM 11 min