KRAG VAN DIE BYBEL - 40 - ‘n Huis op die Rots

Loading player...
In hierdie episode sluit ons die Bergrede van Jesus af deur te fokus op die bekende parabel van die wyse man wat sy huis op die rots bou en die dwase man wat sy huis op die sand bou (Matteus 7:24–27). Luister saam met Tim en John van Bible Projects terwyl hulle verduidelik hoe ons die Woord van God kan hoor, verstaan en in ons eie lewe toepas. Ontdek die krag van ‘n vaste geestelike fondament en hoe dit jou kan beskerm teen die storms van die lewe.
10 Aug Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KRAG VAN DIE BYBEL - 46 - Die 7 Feeste van die Bybel en die Sabbatsrus

In hierdie episode op Kaapse Kansel neem ons jou op ‘n reis deur die 7 Bybelse feeste, soos bekend gestel deur The Bible Project. Wat beteken die sabbatsrus regtig, en hoe kan ons dit in ons eie lewens ervaar? Ons ondersoek die betekenis van God se rus, die simboliek van…
28 Sep 1 hr 46 min