KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Staan op vanuit die ashoop met Mariana Hanse & Nadeemah Thomas

Loading player...
In hierdie spesiale Women's Month-episode van Koffidate deel twee kragtige vroue van geloof hul stories van hoop, veerkragtigheid en mentorskap. Gospel-sangeres en gemeenskapsmentoor Mariana Hanse praat oor haar musiek, identiteit in Christus, en die rol van ’n mentor. Daarna inspireer radiopresenter Nadeemah Thomas luisteraars met haar persoonlike getuienis, insigte oor tweede kanse, en hoe om na uitdagings op te staan. Luister saam oor genesing, tweede kanse en die krag om te herleef.
20 Aug Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Geloof Bo Vrees: Pastoor Phoebe Appies se Kragtige Borskanker Getuienis | Tog Sal Ek Juig

In hierdie inspirerende episode van KoffiDate deel Pastoor Phoebe Appies, ’n borskanker oorwinnaar, haar roerende reis van diagnose tot goddelike genesing, en getuig sy hoe God haar volkome herstel het. Saam met Lea Wynand, ’n toegewyde professionele verpleegkundige wat daagliks met kankerpasiënte werk, gesels ons oor Borskankerbewustheid, geloof en hoop…
22 Oct 1 hr 52 min

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Building A Legacy Saam Met Pastor George Paige

“BUILDING A LEGACY” (Acts 13:36–37) is the theme for this week’s From, Pastor George Paige, author of Faith in a Time of Drought, shares a powerful message on how David served his generation well — and how true success is found in leaving a lasting legacy. He is passionate about…
8 Oct 1 hr 56 min