KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Dogtertjie, Staan Op! Met Pastoor Natasha Kortje

Loading player...
In hierdie kragtige Vrouemaand-afsluiting van #KOFFIDATE☕, deel Pastoor Natasha Kortje haar bonatuurlike reis en roep vroue op om op te staan in genesing, identiteit en doel.
Van geestelike ontmoetings tot ’n verdieping in Genesis 2, verken ons die betekenis van vrouwees, vennootskap en om in God se ontwerp te blom.
27 Aug Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Geloof Bo Vrees: Pastoor Phoebe Appies se Kragtige Borskanker Getuienis | Tog Sal Ek Juig

In hierdie inspirerende episode van KoffiDate deel Pastoor Phoebe Appies, ’n borskanker oorwinnaar, haar roerende reis van diagnose tot goddelike genesing, en getuig sy hoe God haar volkome herstel het. Saam met Lea Wynand, ’n toegewyde professionele verpleegkundige wat daagliks met kankerpasiënte werk, gesels ons oor Borskankerbewustheid, geloof en hoop…
22 Oct 1 hr 52 min

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Building A Legacy Saam Met Pastor George Paige

“BUILDING A LEGACY” (Acts 13:36–37) is the theme for this week’s From, Pastor George Paige, author of Faith in a Time of Drought, shares a powerful message on how David served his generation well — and how true success is found in leaving a lasting legacy. He is passionate about…
8 Oct 1 hr 56 min