Wêreldwys | China se militêre magsvertoon teen die Weste | Ep. 62

Loading player...
Die boodskap was tweevoudig. Aan die Weste dat die Stille Oseaan nie meer slegs ʼn Amerikaanse invloedsfeer is nie en aan Asiatiese lande dat China nie uitgedaag moet word nie.
Chapters
  • 00:00 China posisioneer teenoor die VSA
  • 06:03 Die Sjanghai konferensie en die globale suide
  • 16:29 Chinese magsvertoon by die militêre parade
  • 25:11 Spanning tussen die establishment en gewone mense in Europa
3 Sep 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.
30 Jul 19 min

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min