
Selby Williams is mal oor "In Die Stilte"
Loading player...
Selby Williams het sukses in die ATKV-Crescendo mentorsskapprogram gevind. Met sy enkelsnit "In Die Stilte", vind hy genot in sing en aanklank in die lirieke wat deur Lize-Marie Naude geskryf is.