
"Geraamtes" van Tylo gee 'n stem aan gebroke harte
Loading player...
Tylo het onlangs 'n groot indruk op die plaaslike musiekbedryf gemaak. Met haar enkelsnit "Geraamtes" gee sy 'n stem aan elke persoon wie se hart al gebreek is deur 'n ongesonde verhouding. Sy gesels met Smile FM oor die skryf proses en haar keuses vir die liedjie as 'n kunstenaar.