Wêreldwys | Van vrede na Trump se departement van oorlog | Ep. 63

Loading player...
Hierdie simboliese skuif wys hoe die VSA homself nie meer net as ʼn verdedigende mag sien nie, maar toenemend as ʼn land wat bereid is om konflik aan te gaan ter wille van sy eie belange en dié van sy bondgenote.

Terselfdertyd het China dit duidelik gemaak dat hy nie langer deur Westerse militêre oorheersing geïntimideer gaan word nie. Met toenemende tegnologiese vernuf en ʼn magtige weermag begin Beijing openlik wys dat die Chinese reus nie konflik vrees nie.
Chapters
  • 00:00 Van verdediging na oorlog
  • 06:29 Die VSA se oorlog in die diens van vrede
  • 09:01 China vrees nie geweld nie
  • 12:05 Strategiese verandering na oorlogsgereedheid
  • 18:28 Trump se staatsbesoek aan die VK
  • 21:43 Politieke uitdagings in die ontwikkelde wêreld
11 Sep Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Groot linkse oorwinnings in die VSA, nié in Nederland | Ep. 70

In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die jongste politieke verskuiwings in Nederland, die VSA, Afrika en Europa – en wat dit oor die wêreld se politieke klimaat verklap. In Nederland was daar, ten spyte van wat baie berig het, géén noemenswaardige skuif na links nie. In die…
7 Nov 35 min

Wêreldwys | Israel is reg om weer te begin leef | Ep. 69

In hierdie week se Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Ilse Strauss vanuit Jerusalem oor die emosionele herstel en spanning in Israel die afgelope weke ná twee jaar se trauma en onsekerheid. Ná maande van vrees en verlies is daar weer ʼn gevoel van lewe en hoop – ʼn gedeelde euforie…
29 Oct 45 min