Marion Erskine bring nuwe jeugroman huis toe

Loading player...
Hoewel Marion Erskine nou al ʼn geruime tyd in die buiteland woon, koester hy deur die Lekkerleesboekrak-gemeenskap, waarvan hy die stigter is, nog ʼn hegte band met Suid-Afrika en sy mense.
11 Sep 2025 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min