Die Mevrouens se dringende ingryping vir die nuwe seisoen

Loading player...
Die Mevrouens is terug vir ’n nuwe seisoen van hulle bekroonde potgooi! Ja, die jaar staan op sy kop, maar nee dit beteken nie dat hulle moet oorgee nie. Gerda de Sousa en Dianne Broodryk het besluit dis nooit te laat vir dringende ingryping nie. Daar is genoeg weke oor om 2025 te probeer red. En hulle het planne – Groot planne – vir die nuwe somer.
Die eerste episode van die nuwe reeks kom Dinsdag, 16 September 2025.
Of jou ore nou reg is nie …..
12 Sep Afrikaans South Africa Comedy · Personal Journals

Other recent episodes

Mevrou se gesukkel om die mediese forms in te vul

Mevrou moet hospitaal toe gaan vir ‘n mediese prosedure, maar wat vir haar erger is as wat hulle aan haar gaan doen, is die stapel mediese forms wat sy voor die tyd moet invul. Asof dit nie genoeg is dat sy elke maand die derduisende moet opdok vir ’n mediese…
3 Nov 26 min

Mevrou val in nostalgie vas, saam met die Jakarandas se pers tapyt

Mevrou is in ’n onverwagse nostalgie vas gevang, aangebring deur die pers blommetjies van die Jakaranda bome in Pretoria. Skielik onthou Dianne Broodryk weer haar grootword jare in die Moot gebied, toe sy met haar fiets oor die Jakaranda blommetjies gery het. Vir Gerda de Sousa bring die asembrowende pers…
27 Oct 26 min

Mevrou se siekwees sages

Mevrou is nou siek en sat vir siekwees! Die winter is verby, die somer is in volle swang, en die twee wonder waar die skielike siektes vandaan kom wat hulle ook plat getrek het. Dit was so erg dat Gerda de Sousa en Dianne Broodryk altwee in die bed moes…
20 Oct 19 min

Mevrou verklaar oorlog teen die strykyster

Mevrou het haar voet neergesit en finaal besluit om die stryd teen die strykyster aan te pak – maar sy dink sy het verloor. Gerda de Sousa se oorlog het begin toe sy begin navorsing doen het oor hoe om die onderkant van haar stryk yster skoon te maak. Dianne…
13 Oct 21 min