‘Joie de vivre’-swerfjaar vir Marita en haar Franse man

Loading player...
“Daar was baie onsekerhede. Dit is deel van die ‘vrees’ in die titel, maar hier is ons vandag en kan ons terugkyk op ʼn wonderlike jaar met baie herinneringe.”
12 Sep 2025 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Afrikaanse kunslied op ligte wyse gevier

“As ons net die argaïese kunslied vir ʼn uur en ʼn half sou doen, sou dit vir my en die meeste liefhebbers van klassieke musiek heeltemal te swaar gewees het.”
26 Feb 15 min