Só vloei musiek in vierde geslag Heuer-musikant se are

Loading player...
“Ek voel baie keer soos ʼn middel waardeur God musiek laat vloei en het dit my missie gemaak om vir Afrikaanse mense musiek te bring.”
15 Sep Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Gee ʼn Bybel, verander ʼn lewe

Vir vervolgde gelowiges kan ʼn enkele Bybel die verskil tussen wanhoop en volharding wees. Jy kan help om God se Woord in die hande van iemand te plaas wat hul lewe vir hul geloof waag. Elizabeth Botha van Geopende Deure Afrika het Maroela Media meer oor die veldtog vertel.
11 Dec 13 min