
Jean-Louis gesels met Michelle McLean
Loading player...
Die Namibiese sakevrou en voormalige Mej. Heelal, Michelle McLean, pryk opnuut lewensgroot op die Nasdaq-advertensiebord in Times Square, New York nadat die International Association of Top Professionals (IAOTP) haar as Top Global Business Woman of the Year in Tourism & Investment aangewys het!
Sy sê sy is ongelooflik trots 🎉 om Namibië op die internasionale verhoog 🌐 te verteenwoordig.
Sy sê sy is ongelooflik trots 🎉 om Namibië op die internasionale verhoog 🌐 te verteenwoordig.