Elmero Strauss gesels met Sanet Prinsloo!
Loading player...
Hierdie week plaas ons die kollig op Sanet Prinsloo!
Sy is nie net ’n talentvolle sjef nie, maar ook ’n mentor, leier en inspirasie vir jong kosmakers in Namibië.
As voormalige president van die Namibiese Sjefvereniging 🇳🇦, trap sy nuwe spore in die kulinêre wêreld – met passie, trots en kreatiwiteit.
Moontlik gemaak deur: Jakkals Vellies Namibia