Regina Blaque gesels oor Doc Martens en lesbiërstereotipes met Jaxx Justice

Loading player...
Het jy al ooit gewonder oor lesbiërstereotipes, Doc Martens se lewensvatbaarheid, en ‘stand-up’ komedie in Suid-Afrika? In die loodsepisode van Queer in Afrikaans kuier gewilde fopdosser, Regina Blaque met komediant Jaxx Justice.
1 Oct Afrikaans South Africa Society & Culture · Personal Journals

Other recent episodes

Armand Joubert oor Patricia Lewis, Pride en Internet-trolle

In hierdie week se episode van Queer in Afrikaans gesels Regina Blaque met Armand Joubert oor trauma, selfaanvaarding en die invloed van Afrikaanse popikoon Patricia Lewis. Hy deel hoe hy, ondanks homofobie en trauma, sy queer-identiteit en musiek met trots uitleef. Meer oor Armand Joubert: Armand Joubert is ’n Suid-Afrikaanse…
15 Oct 35 min

Queer in Afrikaans skop 2 October 2025 af

Opwindinging heers vir Queer in Afrikaans wat 2 Oktober op Jacpod afskop. In hierdie nuwe potgooi nooi gewilde drag queen Regina Blaque jou na eerlike gesprekke met al jou gunstelling Afrikaanse sterre. Skakel in en sien hierdie keer díe bekendes in ’n heel nuwe lig: eerlik, snaaks en diep menslik.
19 Sep 1 min