Reandi Grey: "As mense my boere aanvat, word ek opgevuur!"

Loading player...
Die gewilde maatsoekreeks, 'Boer Soek 'n Vrou' se 17de seisoen het nie net afgeskop met 'n nuwe oes boere nie, maar ook met 'n splinternuwe aanbieder. Reandi Grey klim vir die eerste keer agter die stuur van die 'Boer Soek ’n Vrou'-Hilux-bakkie in. Sy gesels met Rob Forbes en Rozanne McKenzie oor liefde, die boere en haar ervaring as aanbieder.
29 Sep 2025 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Alles wat jy moet weet oor die Afrikaanse weergawe van 'The Office'

Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios. The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks. 'Die Kantoor' begin Sondag 18…
16 Jan 6 min