KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - 'n Hoopvolle Toekoms saam met Pastoor Karel en Sarah De Poela & Apostel Peter Long
Loading player...
Van ’n rolstoel na ’n preekstoel" is die getuienis wat Pastoor Karel De Poela, saam met sy vrou Sara, met luisteraars deel. Hy vertel hoe die lewe in sy bene teruggekeer het nadat hy van 2004 tot 2008 aan ’n rolstoel gekluister was. Hy getuig dat dokters alle hoop laat vaar het – totdat die God van ’N HOOPVOLLE TOEKOMS ingegryp het!
In die laste uur deel Apostel Peter Long die visie wat hy van God ontvang het om ’n koffiewinkel te begin, eenvoudig genoem "THE SPOT" – ’n ANDERSTE plek van VREUGDE, RUSTIGHEID en GELUK, soos beskryf in Genesis 2:8!