KOPSKUIF - Juliana Louw oor TMT se benadering om onderwysers en leerders met die regte hulpmiddels en metodes toe te rus

Loading player...
Albert Einstein het gesê: “Ons kan nie ons probleme oplos met dieselfde denke wat ons gebruik het toe ons dit geskep het nie.” Thuma Mina Teaching (TMT) pas hierdie beginsel toe.

Kom luister hoe Juliana Louw, projekbestuurder, gesels oor TMT se benadering om onderwysers en leerders met die regte hulpmiddels en metodes toe te rus.
Sy vertel meer oor TMT se suksesse oor die afgelope vyf jaar en die waarde wat tot die onderwyslandskap, onderrig en leer deur middel van boeiende videolesse en hulpmiddels gevoeg word.
27 Sep 2025 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

KOPSKUIF - Lientjie Sothmann oor “Sterrenagkombers” – Eerste Wenner van die Andante Plus50 Musiekkompetisie

Lientjie Sothmann, die eerste algehele wenner van die Andante Plus50-musiekkompetisie, gesels in hierdie podcast oor haar oorspronklike komposisie “Sterrenagkombers”. Sy deel die inspirasie en storie agter die lied wat sy spesiaal vir die kompetisie geskryf het. ’n Innemende gesprek oor kreatiwiteit, Afrikaanse musiek en die krag van oorspronklike komposisies.
13 Dec 2025 41 min