Jack Parow gesels oor kuier met Dricus, sy nuwe musiek en alternatiewe skouspel

Loading player...
Suid-Afrika se gevaarlikste Afrikaans rapper, Jack Parow, het by The Drive with Rob and Roz kom kuier.

Hy deel meer oor Francois van Coke en Vriende, sy tyd in Chicago met Dricus du Plessis en hoe hy na 16 jaar nogsteeds relevant is.
3 Oct 2025 English South Africa Entertainment News · Leisure

Other recent episodes

Alles wat jy moet weet oor die Afrikaanse weergawe van 'The Office'

Showmax het in 2025 aangekondig dat hulle besig was met die vervaardiging van ’n Suid-Afrikaanse weergawe van die wêreldwye trefferformaat 'The Office', onder lisensie van BBC Studios. The Drive with Rob and Roz het met Gert du Plessis, die Suid-Afrikaanse 'Jim', gesels oor die reeks. 'Die Kantoor' begin Sondag 18…
16 Jan 6 min