
ZANTIE SWANEPOEL - Nie Op My Beurt Nie: Hoe Onsigbare Mense die Wêreld Verander
Loading player...
Voel jy ooit onbelangrik, ongesien en of jy geen impak maak nie? In hierdie bemoedigende episode deel Zantie 'n kragtige waarheid uit Lukas 9:48: "Wie die minste onder julle is, hy is die grootste."