Wêreldwys | Amerikaanse skakeltoer kom tot ’n einde | Ep. 67

Loading player...
In hierdie week se aflewering Wêreldwys kom die Solidariteit Beweging se Amerikaanse skakeltoer tot ʼn einde. Ná drie weke op die pad – vanaf Mackinac Republikeinse Leierskapskonferensie in Michigan drie weke gelede, eindig die toer weer terug in Michigan. Jaco Kleynhans is terug ná die verskillende state, hul geskiedenis, mense en politiek wat die afgelope drie weke op die reis beleef is.
Chapters
  • 00:00 Toer kom tot ’n einde
  • 02:21 Federale hooggeregshof
  • 03:56 Arlington begraafplaas in Washington
  • 05:38 Die politici wat Arkansas opgelewer het
  • 09:50 Waar Iryna Zarutska gesterf het
  • 11:38 Die slagvelde rondom Strasburg
  • 13:15 Pennsylvania se deurslaggewende politiek
  • 17:50 New York se opkomende burgemeestersverkiesing
  • 19:36 Al die pad terug in Michigan
10 Oct 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.
30 Jul 19 min

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min