Suid-Afrikaanse fotograaf bekroon met gesogte toekenning
Loading player...
Die fotograaf Wim van den Heever, gebore en getoeë hier in Suid-Afrika, het die wêreld aan die gons. Sy foto van ‘n bruin hiëna in Kolmanskop, Namibië het daartoe gelei dat hy aangewys is as die Natural History Musem in Londen wildlewe- fotograaf van die jaar.
Dis basies fotograwe se Oscars.
Dit het hom tien jaar geneem om dié wenfoto vas te lê in Namibië se spookdorp.
Van den Heever het vroeër die week tyd afgestaan om vanuit Londen met Marlinée Fouché te praat oor die pad tot hier.