Ten Slotte deur Eben Etzebeth

Loading player...
In hierdie episode van Pagecast gesels Bouwer Bosch met Springbok rugbyspeler Eben Etzebeth oor sy outobiografie, Ten Slotte. 

Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in
Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word
hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en
bewonder.

Hy is lid van die senior Springbok-leierskapspan, en speel ’n groot rol
in ’n ongelooflik suksesvolle era wat twee agtereenvolgende
Wêreldbekers en die groep se huidige posisie van twee jaar boaan
die wêreldranglys insluit.

In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die
vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly – op en van
die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood – ’n voorstad
van Kaapstad waar niks maklik kom nie – regdeur sy vroeë
klubloopbaan, tot by sy swaar verdiende plek in die Suid-Afrikaanse
nasionale span, vertel Ten Slotte die persoonlike kant van sy
loopbaan, en wat dit geverg het om ’n wêreldkampioen te word.
27 Oct English South Africa Books · Society & Culture

Other recent episodes

My jaar van vrees en vryheid deur Marita van der Vyver

In hierdie episode van Pagecast is Mia Spies in gesprek met Marita van der Vyver oor haar nuutste boek, My jaar van vrees en vryheid. Marita van der Vyver is een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, bekend vir haar romans, opstelle en kinderboeke wat oor dekades heen ’n wêreldwye…
17 Nov 33 min

Bare Bones: Cold Cases from True Crime South Africa by Nicole Engelbrecht

In this episode of Pagecast, Anthony Molyneaux is in conversation with Nicole Engelbrecht about her new book, Bare Bones. Nicole Engelbrecht is the creator and host of one of SA’s biggest podcasts, True Crime South Africa, and is the author of Samurai Sword Murder: The Morne Harmse Story. Anthony Molyneaux…
10 Nov 37 min

After the Fires by Nozipho Tshabalala

In this episode of Pagecast, Rorisang Tshabalala interviews Nozipho Tshabalala about her book, After the Fires: Unlocking the Power of Letting Go. More about the book: When the flames of life’s challenges have swept through you, who do you become from the ashes? Nozipho Tshabalala is a high-performing, excellence-driven, successful…
3 Nov 40 min

Vredemaker deur Reggie Peace

In this episode of Pagecast, Lundi Khoisan Cavernelis interviews Reggie Peace about his inspiring memoir, Vredemaker. At 13, Reggie found refuge in a children's home that gave him stability and a chance to excel. Yet, he battled inner dissatisfaction and a longing for acceptance until he faced a life-changing choice:…
20 Oct 26 min

Hell of a Country by David Cornwell

In this episode of Pagecast, Mike Nicol sits down with David Cornwell to discuss his gripping new novel, Hell of a Country. This reimagining of a true crime story from 1970s South Africa explores the intense and dark tale of Lorraine van Niekerk, a teenager trapped in a toxic relationship…
3 Oct 21 min