Maak Spore – Elmero Strauss gesels met Willem de Jager
Loading player...
Elmero Strauss gesels met Willem de Jager van Stampriet, eienaar van Hartland Farming 🌾🐄, musikant en liedjieskrywer ✍️🎶 met ’n storie wat diep wortels het 🌱.
Sy lewe is ’n lied van grond, geloof en drome wat groei.🌻
Maak Spore is moontlik gemaak deur: Jakkals Vellies Namibia
Sy lewe is ’n lied van grond, geloof en drome wat groei.🌻
Maak Spore is moontlik gemaak deur: Jakkals Vellies Namibia