
ELZA MEYER - Betree die Hemelse Hofsaal: Verstaan Gebed, Geregtigheid en Geestelike Gesag
Loading player...
In hierdie kragtige episode van Tyndtegaard Bediening ondersoek Elza Meyer en Daniel die openbarings uit Daniël hoofstukke 7 en 9 — waar die “Hemelse Hofsaal” geopenbaar word en gelowiges leer hoe om hul saak voor God te stel. Ontdek hoe Jesus se gelykenis in Lukas 18 die geheim van gebedsverhoring onthul, hoekom aanhoudende gebed so belangrik is, en hoe God se geregtigheid in die geestelike dimensie werk. Elsa deel dieper Bybelse insigte oor vergifnis, voorspraak en hoe om in Christus se gesag te wandel sonder om onnodige geestelike oorloë te voer. Ervaar hoe ’n uitspraak uit die Hemel bonatuurlike deurbrake in jou lewe kan bring

