Wêreldwys | Groot linkse oorwinnings in die VSA, nié in Nederland | Ep. 70

Loading player...
In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die jongste politieke verskuiwings in Nederland, die VSA, Afrika en Europa – en wat dit oor die wêreld se politieke klimaat verklap.

In Nederland was daar, ten spyte van wat baie berig het, géén noemenswaardige skuif na links nie. In die VSA het die prentjie egter anders gelyk die afgelope week.
Chapters
  • 01:12 Nuutste oor die Nederlandse verkiesing
  • 05:10 Demokrate se oorwinning in die VSA
  • 13:53 Verkiesings in Afrika ook
  • 18:37 Saak teen Trump se invoertariewe aangehoor
  • 21:30 Dick Cheney en sy nalatenskap
  • 26:44 Duitsland begin ’n streep trek
7 Nov 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.
30 Jul 19 min

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min