Bok van Blerk praat oor vliegtuig-noodlanding toe brandstofprop afkom

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse sanger Bok van Blerk het onlangs 'n skokkende plasing op sosiale media gedeel.

In sy plasing het die 'Lemoene'-sanger foto's van ’n vliegtuig gedeel en bekend gemaak dat hy ’n noodlanding moes maak nadat die vliegtuig se brandstofprop afgekom het.

Breakfast with Martin Bester het met die sanger gepraat oor die insident.
12 Nov 2025 1AM English South Africa News Commentary · Entertainment News

Other recent episodes

Music legend Dolly Parton dies

US country music legend Dolly Parton, who grew up in Tennessee and became a household name with hits like 'Jolene,' has died at the age of 80, her family said Tuesday.
26 Aug 12AM 3 min