Wêreldwys | ’n G20 van verspilde geleenthede | Ep. 72

Loading player...
Wêreldwys | ’n G20 van verspilde geleenthede | Ep. 72
Chapters
  • 00:00 'n Vol program
  • 02:07 Vyf belangrike G20-punte
  • 15:26 Trump se geopolitieke spel
  • 24:47 ’n Regser Suid-Amerika
  • 30:54 Sukkelende Duitse ekonomie
  • 35:32 Asiatiese reuse baklei
  • 43:24 Brics agterweë gelaat
  • 45:52 Broeikas vir terreur
21 Nov Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Groot linkse oorwinnings in die VSA, nié in Nederland | Ep. 70

In hierdie week se Wêreldwys kyk Jaco Kleynhans na die jongste politieke verskuiwings in Nederland, die VSA, Afrika en Europa – en wat dit oor die wêreld se politieke klimaat verklap. In Nederland was daar, ten spyte van wat baie berig het, géén noemenswaardige skuif na links nie. In die…
7 Nov 35 min

Wêreldwys | Israel is reg om weer te begin leef | Ep. 69

In hierdie week se Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Ilse Strauss vanuit Jerusalem oor die emosionele herstel en spanning in Israel die afgelope weke ná twee jaar se trauma en onsekerheid. Ná maande van vrees en verlies is daar weer ʼn gevoel van lewe en hoop – ʼn gedeelde euforie…
29 Oct 45 min

Wêreldwys | Gaan Nederland soos wat ons dit geken het bly voortbestaan? | Ep. 68

Minder as twee jaar ná die vorige algemene verkiesing in Nederland, kry dié land se byna veertien miljoen stemgeregtigde kiesers 29 Oktober weer die geleentheid om die 150 lede van die Nederlandse laerhuis te verkies. ʼn Groot meerderheid Nederlanders is tans egter diep ongelukkig oor die rigting waarin die land…
24 Oct 37 min