CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Jannie Pelser - Kan Ons Saam Uitdagings Aanskou? Die Droom vir Suid-Afrika

Loading player...
Ds Jannie gryp aan by president Cyril Ramaphosa se onlangse oproep dat Suid-Afrikaners "saam lewe, werk, leer, lag, speel, bid, treur en vier". Teen die agtergrond van ons polariserende politiek en die G20-krisis, vra hy: Hoekom bid ons op Sondag en veg ons op Maandag? Hy daag ons uit om die evangelie in praktyk te bring en werklik as 'n eenheid, sonder trots en teenstrydighede, ons uitdagings saam te oorkom.
4 Dec 2025 12AM English South Africa News · Christianity

Other recent episodes

CHRISTELIKE PERSPEKTIEF: Prof. Arno van Niekerk - Regverdigheid, Krisisse en Leierskap

In hierdie insiggewende episode deel Prof. Arno van Niekerk van die Universiteit van die Vrystaat sy perspektiewe oor Suid-Afrika se sosiale stabiliteit, ekonomie, veiligheid, en menseregte. Ons bespreek ook die internasionale onderhandelinge tussen Amerika en Iran, kernkragkwessies, en die uitdagings van mensehandel en bendegeweld in Afrika en Suid-Afrika. Sluit aan…
17 Feb 12AM 11 min

CHRISTIAN PERSPECTIVE - Dr Peter Hammond - The Epstein Files, Global Leadership, Justice & Biblical Accountability

In this powerful episode of Christian Perspective on the News, Dr. Peter Hammond—founder of Frontline Fellowship, the Reformation Society, and the William Carey Bible Institute—addresses the moral and spiritual issues shaping today’s global headlines. As renewed attention focuses on the Jeffrey Epstein files and allegations involving world leaders, celebrities, and…
13 Feb 12AM 11 min

CHRISTELIKE PERSPEKTIEF - Jannie Pelser - Plaaslike Verkiesings, Burgerskap en Verantwoordelikheid in Suid-Afrika

In hierdie inspirerende podcast-episode gesels Jannie Pelser oor Suid-Afrika se plaaslike verkiesings, dienslewering, munisipale bestuur en die rol van elke burger in ons land. Met verwysing na die uitdagings rondom korrupsie, skoon oudits, gemeenskapsverantwoordelikheid en Christelike burgerskap, vra hy die belangrike vraag: Wat doen ék om Suid-Afrika ’n beter plek…
12 Feb 12AM 9 min