KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - ’n Kaptein in Beheer – Vertrou Jesus in Lewensstorms

Loading player...
Welkom aan boord van Cruise#Koffidate 2026! 🌊☕
In hierdie inspirerende podcast-episode, “’n Kaptein in Beheer”, gebaseer op Markus 4:35–41, word jy genooi op ’n geestelike reis saam met Kaptein Jesus aan die stuur. Selfs in rowwe seë en stormagtige tye bly Hy volkome in beheer van jou lewe.

Sluit by ons aan vir ’n geloofsbouende ervaring waar ons fokus op nuwe seisoene, God se beloftes en die rus wat kom wanneer ons Hom ten volle vertrou. Tydens “Die Laaste Uur” (11–12) kry luisteraars die geleentheid om gebedsversoeke in te stuur, terwyl ons saam bid om alle “deurstoppe” van die verlede te verwyder en God te vertrou vir oop deure wat geen mens kan sluit nie.
7 Jan Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes