Wat gaan van Johnny word as ek nie meer daar is nie - Coach Freek gesels met Charlie Botha.

Loading player...
In hierdie eerlike en diepgaande gesprek deel Charlie Botha van die band Coffee Snobs sy lewensverhaal van sy moeilike verlede en die pad wat hy gestap het voor hy ’n Christen geword het, tot hoe sy geloof en musiek vandag hand aan hand loop. Saam met Freek Vermaak praat hulle oor groei, genade en die krag van eerlike selfrefleksie.

👉 Moenie hierdie inspirerende episode misloop nie. Luister, deel dit met ’n vriend, en laat weet wat jy dink in die kommentaar.

🙌 Teken in op die kanaal vir meer lewensveranderende verhale.

Ondersteun die Baasraak TV Finansieel: https://www.baasraak.tv/ondersteun-ons
20 Jan Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min