
Só het Amor Vittone en Marius van Biljon verloof geraak
Loading player...
Amor Vittone het Woensdag, 29 Januarie, die fantastiese nuus gedeel dat sy en haar nuwe liefde, Marius van Biljon, verloof is. Breakfast with Martin Bester het met Vittone en Van Biljon gesels om meer uit te vind oor hoe die verlowing verloop het.

