Baasraak binne die Voorberg Med B Korrektiewe Sentrum

Loading player...
Luister na hierdie kragtige opname van ’n herlewingsdiens wat die Baasraak-span op 24 Oktober 2021 by Voorberg Med B Korrektiewe Sentrum gehou het.

Hierdie diens is gevul met hoop, herstel en die boodskap dat niemand te ver is van God se genade nie. Selfs agter tralies werk God steeds in harte en lewens.

Mag hierdie boodskap jou bemoedig, jou geloof versterk en jou herinner dat nuwe begin altyd moontlik is.
📌 Ondersteun ons bediening: www.baasraak.tv/ondersteun-ons
🌿 Tala Health & Wellness – Trots Borg van Baasraak TV!

Ons met groot dankbaarheid aankondig dat Tala Health & Wellness vir die volgende jaar ons Afrikaanse YouTube-kanaal borg. Hulle fokus op natuurlike gesondheid, immuniteit, energie en herstel — iets wat ons almal nodig het!

As deel van die Baasraak-familie kry jy 10% afslag op enige produk wanneer jy die coupon kode Baasraak10 gebruik.

👉 Bestel via ons amptelike affiliate skakel: https://www.castlewalkpharmacy.com/

Elke aankoop ondersteun nie net jou gesondheid nie, maar ook ons bediening in tronke, skole en gemeenskappe deur heel Suid-Afrika. Dankie dat jy saam met ons die goeie nuus versprei! 🙌
1 Feb Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hy het sy hele lewe na ’n vaderfiguur gesoek | Peter Warne

Pastoor Peter Warne verloor sy pa op net 14-jarige ouderdom en spandeer daarna ’n groot deel van sy lewe op soek na ’n vaderfiguur — in kroeë, by die werk en selfs in die kerk. Hy vertel eerlik hoe vaderloosheid, seer, sukses en bediening sy lewe gevorm het, en hoe…
11 Oct 1 hr 35 min