
Franco Mostert en sy vrou 'trou' vir 'n tweede keer
Loading player...
Springbok-slot Franco Mostert en sy vrou, Juan-Ri, het hulle 10de huweliksherdenking gevier deur ’n tweede huwelikseremonie te hou waar hulle kinders ook teenwoordig kon wees. Martin Bester het die paartjie gelukgewens en meer gesels oor die spesiale dag.

