Bek-en-Klouseer

Loading player...
🚨 Bek-en-klouseer: Is NamibiΓ« volgende? πŸ„πŸ‘πŸ–
Bek-en-klouseer teister Suid-Afrika tans, maar wat Γ­s dit eintlik? πŸ€”
Is dit ’n virus of ’n bakterie? Hoekom help antibiotika nie? En hoekom word jou kar by die grens gespuit? πŸš—πŸ’¦
Jean-Louis Knouwds gesels met Dr. Theuns Laubscher oor:
β€’ Watter diere is vatbaar πŸ‚πŸ¦Œ
β€’ Watter tekens om voor uit te kyk πŸ‘€
β€’ Hoe dit versprei (selfs op jou skoene!) πŸ‘ž
β€’ En wat jy NOU kan doen om dit te keer
11 Feb Afrikaans South Africa News