Vanaf Karasburg tot by die F1-wêreldverhoog – Heinrich Stasiuk se Ongelooflike Reis

Loading player...
Van ’n klein dorpie in Suid-Namibië tot die glans van die internasionale Formule 1-verhoog! In hierdie inspirerende episode gesels ons met Heinrich Stasiuk oor sy 10-jaar ooreenkoms met Formula 1 om kos te voorsien by die Heineken F1 Grand Prix in Nevada.

Hy berei disse voor vir wêreldsterre soos Lewis Hamilton, Shaquille O’Neal, Jay-Z en Beyoncé – maar sy storie begin nederig in Karasburg.

Jean-Louis Knouwds duik dieper in sy reis, sy uitdagings en wat hierdie mylpaal vir hom en Namibië beteken. ’n Gesprek vol trots, passie en inspirasie wat jy nie wil misloop nie!
13 Feb 2AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

A.Vogel Echinaforce: Voorkoming en Behandeling van Lugweginfeksies

Jean-Louis gesels verder met Anette Rheeder oor A.Vogel Echinaforce druppels en tablette, en hoe dit gebruik kan word om lugweginfeksies te help voorkom en behandel. Hulle bespreek die voordele van die produk, hoe dit werk, en wanneer dit die beste gebruik kan word. A.Vogel Echinaforce tablette en druppels is beskikbaar…
20 May 5AM 7 min

Maak Spore met Rias Oberholzer

Elmero Strauss gesels met Rias Oberholzer, ’n bekende stem in jeug- en gesinsbediening, motiverende gesprekke en geloofsprogramme. Van sy betrokkenheid by die Windhoek Woordfees tot nostalgiese Afrikaanse musiek en diep gesprekke oor gemeenskap en jongmense, deel Rias stories en herinneringe wat harte raak. Luister saam na ’n inspirerende gesprek oor…
20 May 2AM 9 min

Griepseisoen: Natuurlike Ondersteuning met A.Vogel

Jean-Louis gesels met Anette Rheeder oor twee A.Vogel produkte wat spesifiek gebruik word wanneer mense siek is met griep: A.Vogel Echinaforce Hot Drink en A.Vogel Echinaforce Sore Throat Spray. Hulle bespreek hoe hierdie produkte ondersteuning kan bied gedurende griepseisoen en waarom dit gewilde keuses is vir natuurlike gesondheidsorg. A.Vogel Echinaforce…
13 May 4AM 6 min

Maak Spore met Deon Vermeulen - Die Kuns van Koffie-Rooster

Elmero Strauss gesels met Deon Vermeulen oor sy passie vir koffie en die unieke kuns van koffie-rooster. Ontdek ’n wêreld van geur, vakmanskap en stories waar elke roosterproses sy eie karakter dra. Luister hoe passie en toewyding spore in ’n mens se lewe kan los. Maak Spore is moontlik gemaak…
13 May 1AM 6 min