
Diere vergiftig: Wat nou? Praktiese raad vir troeteldier-eienaars
Loading player...
Dr. Theuns Laubscher gesels met Marcel Theron oor wat om te doen wanneer ’n dier moontlik vergiftig is. Hulle bespreek die algemene oorsake van vergiftiging, waarskuwingstekens waarna eienaars moet oplet, en watter onmiddellike stappe geneem moet word om ’n dier se lewe te red. Hierdie gesprek bied noodsaaklike inligting vir elke troeteldier-eienaar in Namibië wat voorbereid wil wees vir ’n noodgeval. Skakel in op Kosmos 94.1 om 16:45 en bly ingelig.

