Wêreldwys | Meesterlike militêre skuif | Ep. 81

Loading player...
Wêreldwys | Meesterlike militêre skuif | Ep. 81
Chapters
  • 00:00 Groot konflik met groot gevolge
  • 01:53 Drieledige militêre strategie
  • 08:45 ’n Desperate Iran reageer
  • 16:39 Komplekse historiese aanloop
  • 24:56 Berekende risiko’s geneem
6 Mar Afrikaans South Africa News Commentary · Politics

Other recent episodes

Wêreldwys | Belangrike nuus uit Washington | Ep. 95

In hierdie week se episode van Wêreldwys bespreek Jaco Kleynhans, vanuit die Amerikaanse hoofstad, onder meer Iran se verrassingsaanval op Jordanië en die toenemende spanning in die Midde-Ooste. Dit alles terwyl verskeie wêreldleiers hierdie week in Washington oor verskeie drukkende globale vraagstukke beraadslaag het.
30 Jul 19 min

Wêreldwys | Die wêreld staan nie stil nie | Ep. 94 | Maroela Media

Ná ’n lang produksiebreek is Wêreldwys vandeesweek weer terug met hierdie jongste episode. Die wêreld staan geensins stil nie. Verskeie van die groot voortslepende konflikte in die wêreld het die afgelope weke deur verskeie ontwikkelingsfases gegaan, maar nie noodwendig nader aan ’n finale fase van vrede beweeg nie.
24 Jul 24 min