MARRIAGE HOUR met KOBUS PAUW - Pêrels van Wysheid (DEEL 2)
Loading player...
Luister saam met Kobus Pauw en Hanneke van Connection Impact, terwyl hulle die diep wyshede van Kahlil Gibran se Die Profeet ondersoek.
Leer hoe om jou eie volheid te vind, gesonde grense in verhoudings te handhaaf, en saam harmonie te skep sonder afhanklikheid. Hierdie episode deel insigte oor liefde, eenheid, dans, musiek en hoe om as ‘n paartjie te groei sonder om jou eie self te verloor.
Perfek vir almal wat hul verhouding wil versterk en emosionele en geestelike balans wil bereik.