
Kopskuif: 11 April 2026
Loading player...
Kopskuif met Mercia Eksteen | 11 April Dr. Kirsten du Toit, wat spesialiseer in kinderberading deur spel- en perdegesentreerde terapie, sluit by ons aan vir ’n insiggewende gesprek oor kinders se emosionele welstand. Luister saam terwyl sy die verskil tussen algemene angstigheid en skeidingsangs by kinders verduidelik, en praktiese, waardevolle wenke deel oor hoe ouers en versorgers ’n angstige kind beter kan verstaan en ondersteun. Hierdie gesprek bring nie net insig nie, maar ook rigting en hoop vir gesinne. 📻 Stroom aanlyn by www.capepulpit.co.za

