Die krag van Bio-Strath vir brein en liggaam

Loading player...
Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor Bio-Strath en die belangrike rol wat hierdie produk speel, nie net vir breingesondheid nie maar vir die hele liggaam. Hulle bespreek hoe Bio-Strath kan bydra tot algemene welstand en watter voordele dit vir verskillende lewenstyle inhou.

Bio-Strath is beskikbaar in tablet- en stroopvorm en kan by enige apteek gekoop word. Vir meer inligting, besoek www.bio-strath.co.za
. Indien jy enige vrae het, kan jy ook ’n e-pos stuur na info@sanatural.co.za
.
29 Apr 4AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Maatskaplike Voorsorgvoordele verhoog vanaf 1 Oktober: Wat beteken dit vir jou?

Goeie nuus vir Namibiese werkers: Sekere voordele van die Maatskaplike Voorsorgkommissie word vanaf 1 Oktober verhoog. Maar wat beteken hierdie veranderinge prakties vir jou? In hierdie gesprek bespreek ons die verhoogde kraam-, siekte-, aftree-, ongeskiktheids- en sterftevoordele. Wie kwalifiseer, hoeveel kan jy ontvang en gaan jou maandelikse bydrae verander? Vandag…
24 Sep 3AM 10 min

Bek-en-klouseer in Namibië: Wat beteken die uitbreking?

Jean-Louis Knouwds gesels oor die jongste bek-en-klouseer-uitbreking in Namibië, nadat die siekte onder beeste op ’n kommersiële plaas in die Karasburg Staatsveeartsenydistrik bevestig is. Wat is bek-en-klouseer presies, hoe versprei die siekte en hoe ernstig is dit? Ons kyk ook na die impak van die uitbreking op boere, die Namibiese…
24 Sep 2AM 12 min

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor ThreshHold RealMSM

Hierdie week gesels Jean-Louis met Estie Schreiber oor ThreshHold RealMSM en hoe dit moontlik kan help met alledaagse liggaamspyn en seer gewrigte. Of jy nou ’n atleet is met seer knieë, of iemand wat daagliks met gewrigspyn en pyn in jou liggaam sukkel – ThreshHold kan moontlik ’n rol speel,…
23 Sep 4AM 11 min

Maak Spore: Megan Gevers oor die Light of Hope-inisiatief

Elmero Strauss gesels met Megan Gevers, Miss Elite Face of Hope Namibia 2026, oor die Light of Hope-inisiatief. Hulle fokus op die uitreik na kwesbare kinders, ondersteuning aan mense sonder ’n tuiste en die belangrikheid van omgee en diens aan ander. ’n Inspirerende gesprek oor hoop en hoe selfs klein…
22 Sep 7AM 9 min

Wêreld-renosterdag: Hou die Vyf Aan die Lewe

Op Wêreld-renosterdag gesels ons met Simson Uri-Khob, hoofuitvoerende beampte van Save the Rhino Trust, oor vanjaar se tema: “Keep the Five Alive.” Ons kyk na Namibië se sukses met die bewaring van vrylopende swartrenosters, die grootste bedreigings vir ons renosterbevolking, en hoe plaaslike gemeenskappe, veldwagters en moderne tegnologie ’n belangrike…
22 Sep 2AM 5 min