S02E12 Die Musikante van Bremen

Loading player...
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie...

Vier vergete diere, een groot plan en ’n nuwe begin. ’n Vrolike sprokie oor vriendskap, moed en tweede kanse.
2 May Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction

Other recent episodes

S02E19 Die Keiser se Nuwe Klere

As die keise se hele hof te trots is om te erken hulle word ‘n rat voor die oë gedraai, maak twee skelms seker hulle knoei hulle uit soveel skatte as moontlik uit.
20 Jun 16 min

S02E18 Die Derduiwel

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Ontmoet ‘n ondeunde klein dingetjie wat dink poetse en truuks is die beste manier om vriende te maak.
13 Jun 8 min

S02E17 Thor se Hamer

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Al die pad uit die Noorse mitologie uit! ‘n Storie oor reuse, diefstal, slim planne en twee groot sterk gode in hulle heel mooiste rokke…
6 Jun 19 min

S02E16 Die Veld Vol Bankrotbossies

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... 'n Geheimsinnige klein mannetjie, 'n groot skat, en iemand wie gierigheid die oorhand kry…
30 May 13 min

-DELETED- S02E16

Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie…
30 May 13 min