Ecoskoops - 5 Mei 2026

Loading player...
Op vandag se Ecoskoops kyk ons ne navorsing wat toon dat die uitstel van Suid-Afrika se steenkoolkragstasie-sluitings tot 32 000 voortydige sterftes teen 2050 kan veroorsaak, en die Universiteit van Johannesburg se nuwe vennootskap met Ghana se Waterhulpbronkommissie om waterbestuursnavorsing regoor Afrika te bevorder. Ons aanbieder Isabel Potgieter gesels met BirdLife International se uitvoerende hoof, Martin Harper, oor Wêreldtrekvoëldag op 9 Mei.
5 May Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Ecoskoops - 29 September 2026

Vandag in die program gesels ons met George Mpe van die Komati-herontwikkelingsinisiatief. Ons fokus op die betekenis van 'n regverdige oorgang en waarom die aspek van "regverdigheid" belangrik is vir gewone Suid-Afrikaners, insluitend werkers, gemeenskappe en jongmense. Ons kyk ook na Mpumalanga se belangrike rol in die land se oorgangsreis.
29 Sep 7 min

Ecoskoops - 22 September 2026

In vandag se program gesels ons met Rohit Chasta, hoof van volhoubaarheid by Schneider Electric. Schneider Electric is 'n wêreldwye energie-tegnologiemaatskappy wat huise, geboue, nywerhede en infrastruktuur help om elektrisiteit doeltreffender te gebruik deur middel van elektrifisering, outomatisering en digitale bestuurstelsels. Chasta deel sy perspektief oor hoe organisasies hul volhoubaarheidsambisies…
22 Sep 6 min

Ecoskoops - 17 September 2026

In vandag se program gesels ons verder met dr. Pieter van Heyningen van Kulu Eco-Services. Kulu Eco-Services is 'n volhoubaarheidsmaatskappy wat help om 'n sirkulêre ekonomie te bou deur vloeibare en organiese afval in waardevolle hulpbronne te omskep, insluitend grondstowwe vir biobrandstowwe en biogas. Deur middel van sy innoverende sentrums…
17 Sep 4 min

Ecoskoops - 15 September 2026

In vandag se program gesels ons met dr. Pieter van Heyningen van Kulu Eco-Services. Kulu Eco-Services is 'n volhoubaarheidsmaatskappy wat help om 'n sirkulêre ekonomie te bou deur vloeibare en organiese afval in waardevolle hulpbronne te omskep, insluitend grondstowwe vir biobrandstowwe en biogas. Deur middel van sy innoverende sentrums vir…
15 Sep 5 min

Ecoskoops - 10 September 2026

Vandag op die program gaan ons voort met ons gesprek met CARlyn Frittelli Davies van ENS oor die versteekte omgewingskoste van mode. Ons ondersoek hoe modehandelsmerke produkte volhoubaar kan ontwerp en op die mark kan bring en hoe verbruikers werklike vordering teenoor groenwassery kan raaksien. Ons sal ook praktiese stappe…
10 Sep 6 min