
Elmero Strauss gesels met Bianca Ozcan oor Run4MS en bewusmaking van Multiple Sklerose
Loading player...
Vandag op Ene Ore gesels ons met Bianca Ozcan van Multiple Sclerosis Namibia oor die komende Run4MS ter ondersteuning van Wêreld MS Dag. Die gesprek fokus op bewusmaking rondom Multiple Sklerose, die uitdagings waarmee pasiënte daagliks saamleef, en hoe die gemeenskap kan help om ’n verskil te maak. Skakel in vir ’n gesprek oor hoop, ondersteuning en bewusmaking.

