Meer as “Net ’n Hoender” - Die Verrassende Wêreld van Hoenders | The Pet Pulse
Loading player...
In hierdie episode van The Pet Pulse op Stream Central gesels Ileana Lambrechts van Lupa Reptiles & Roots oor hoenders - die klein “dinosourusse” wat baie meer kompleks, slim en persoonlik is as wat baie mense besef.
Van sagte cuddle pets tot dramatiese “T-Rex” persoonlikhede, fokus hierdie gesprek op hoe hoenders nie net plaasdiere is nie, maar unieke karakters met hul eie gewoontes, sosiale strukture en maniere van kommunikeer.
Ileana verduidelik ook algemene mites rondom henne, hane en eiers, insluitend hoe henne eiers kan lê sonder ’n haan, hoe bevrugte eiers werk, en waarom vars plaas-eiers so spesiaal is.
Die gesprek raak ook aan:
• Hoenders se intelligensie en emosies
• Die bekende “pecking order” en sosiale gedrag
• Hane se beskermende persoonlikhede
• Hoenders se natuurlike jaginstinkte
• Stofbaddens en unieke gedragspatrone
• Huis-hoenders wat deel word van die familie
Van grappige stories tot interessante feite oor gedrag en emosies, bied hierdie episode ’n warmer en meer persoonlike kyk na een van die mees onderskatte diere om ons.
🐔🎙️ Aangebied deur: Ileana Lambrechts
🦎 The Pet Pulse
📡 Aangedryf deur: Stream Central