SkoolSlim | Skoolgereedheid gaan oor meer as ouderdom

Loading player...
Jou kind kan dalk al tot 100 tel, maar is hy of sy emosioneel gereed vir die eerste jaar van ʼn skoolloopbaan?
28 May Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Kultuur en kapitaal werk saam in ons skole

Kan ʼn sterk skoolkultuur belangriker as kapitaal wees? Volgens Henk Schalekamp, besturende direkteur van Kanton Beleggings, is die antwoord ʼn besliste ja. In die jongste episode van SkoolSlim gesels dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met Schalekamp oor die verhouding tussen kultuur en kapitaal in skole en waarom…
19 Jun 9 min