
S02E19 Die Keiser se Nuwe Klere
Loading player...
As die keise se hele hof te trots is om te erken hulle word ‘n rat voor die oë gedraai, maak twee skelms seker hulle knoei hulle uit soveel skatte as moontlik uit.





