
Ecoskoops - 7 Julie 2026
Loading player...
Vandag op die program gesels ons met Sarah Barratt van Thornybush Game Lodge, wat as die Safari Gids van die Jaar 2026 gekroon is. Die kompetisie bring van die land se topgidse bymekaar vir vyf dae van intensiewe toetse en velduitdagings. Sarah is slegs die tweede vrou wat hierdie kompetisie in die laaste 15 jaar gewen het.

